SULJE VALIKKO

avaa valikko

Skep Die Skip Leeg En Ander Vroee Boeddhistiese Gedigte - 'n Vertaling Uit Pali Van Die Sutta Nipata
21,50 €
Unisa Press
Sivumäärä: 215 sivua
Asu: Pehmeäkantinen kirja
Julkaisuvuosi: 1998, 30.07.1998 (lisätietoa)
Kieli: afrengafr
Die Sutta Nipata word gereken as een van die groot erfenisse uit die religieuse geskiedenis van die mens. Die kern van die Sutta Nipata dateer uit die heel vroee Boeddhisme in Indie; dele daarvan gaan waarskynlik terug tot op die woorde van die Boeddha self - dit wil se tot so 2 500 jaar gelede. Die leser vind in hierdie gedigte die wortels van 'n gesofistikeerde filosofie wat die Boeddhisme deur sy hele geskiedenis geinspireer het. Die vertaling in Afrikaans is gedoen uit die grondtaal Pali, wat nou verwant is aan Sanskrit. Afrikaans met sy natuurlike eenvoud en bondigheid sluit besonder goed aan by die karakter van die oorspronklike Pali-gedigte. Afrikaanstaliges wat hulle op die drempel van 'n nuwe era bevind, tastend na die nuwe, maar met 'n waardering vir die ou en groot religieuse tradisies van die mensheid, sal hulself en hul soeke sonder sekuriteit in hierdie verse herken.

Tuotetta lisätty
ostoskoriin kpl
Siirry koriin
LISÄÄ OSTOSKORIIN
Kirjan painos kustantajalta loppu. Mahdollisesta uudesta painoksesta ei vielä tietoa. Seuraa saatavuutta.
Myymäläsaatavuus
Helsinki
Tapiola
Turku
Tampere
Skep Die Skip Leeg En Ander Vroee Boeddhistiese Gedigte - 'n Vertaling Uit Pali Van Die Sutta Nipata
Näytä kaikki tuotetiedot
ISBN:
9781868881420
Sisäänkirjautuminen
Kirjaudu sisään
Rekisteröityminen
Oma tili
Omat tiedot
Omat tilaukset
Omat laskut
Lisätietoja
Asiakaspalvelu
Tietoa verkkokaupasta
Toimitusehdot
Tietosuojaseloste